Hier in Florida is dit maklik om oortuig te bly dat Afrika die enigste mooi is wat daar op hierdie aarde is.Ek dink n mens se hart wil graag suiwer getrou bly aan Afrika en altyd net die een kontinent lief he. So terwyl jy hier in swamp sit vertel jy...
Almost a hundred years ago Einstein proved that gravity curves spacetime in such a way that an object follows the curvature because – according to him “that is the only possible future for that object”.
I sometimes wonder if the same apply to Man. Can...
So halfpad deur raak die gewone situasie skielik poeties. Ek wonder hoekom dit so gebeur. Ek dink dit is wanneer geprosseseerde gevoelens – daai wat jy reeds weggepak het en gekategoriseer het – skielik uit hulle box uitspring soos n Disney comic. Jy...
Soms word ek benoud as ek dink ek moet dalk eendag in die vreemde begrawe word. Dan weet ek – as die stof wat ons vlees geword het in Afrika gemeng is – sal n mens altyd vanuit n Afrika hart leef en beleef en ervaar. Ek kyk na die valsheid om my dan...